Wellington

South Africa
Wellington.org.za

schools

Dwergiebos Preprimary /
Preprimêr & Gr. R

Dwergiebos is one of Wellington's most established preprimary schools, dating back to 1980. We provide bilingual classes in conjunction with a day-care facility. Contact us today or visit our website for more information.

Dwergiebos is een van Wellington se mees gevestigde preprimêre skole, gesitg in 1980. Ons voorsien tweetalige opvoeding tesame met 'n nasorg diens. Kontak ons vandag of besoek ons webtuiste vir meer inligting.