Wellington

South Africa
Wellington.org.za

Accommodation

Allegro Cottages

Centrally situated in the heart of the Boland Wine Region just 45 minutes from Cape Town International Airport and close to Paarl, Franschoek and Stellenbosch.

In die hart van die Boland tussen berge, wingerde en vrugteboorde, bied Allegro ideale verblyf vir sakebesoeke en wegbreekgeleenthede. Talle gaste van regoor die wêreld het al hierdie gerieflike drie-ster-akkommodasie geniet.